247 Gleniquarylaan asook sekere Meubels dist Glentana / Outeniqua
Auction type: Coastal Properties | Holiday Home | House | Residential | Top Kus Eiendom | Top Kus Eiendomme | Top Kus Properties
Location: George | Glentana | Grootbrakrivier | Hartenbos | Herbertsdale | Kleinbrakrivier
‘n Droomhuis voor op die See!
- Erf Size 994 m²
- Floor Size 375 m²
Die eienaars verkoop weens gesondheid.
‘n Pragtige, ruim siersteen huis met 5 Slaapkamers, 4 Badkamers & 3 Motorhuise voor op die see met 180° see uitsigte! Ideaal vir groot families of ‘n potensiële gastehuis met 2 vlakke. ‘n Private houtpaadjie bied maklike toegang tot die strand.
This beautiful houses consists of 2 levels with picturesque views of the Garden Route, it is now your chance to own a piece of paradise.
Glentana is perfek geleë en is net 15 minute vanaf George / Mosselbaai naby aan Mosselbaai en George se Hospitale met van die heel beste Dokters!
BOONSTEVLAK:
Die boonstevlak bied 3 Slaapkamers en 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer en-suite is. Die leefareas is ruim en die studeerkamer ‘n muur van vensters wat prag uisigte bied. Ondervloerse verhitting. Daar is ook ‘n onthaalarea en ‘n ingeboude braai. Oop patio kyk uit oor die see.
ONDERSTEVLAK:
Die onderstavlak bied ‘n sitkamer met ‘n kaggel, TV-kamer, gaste-toilet, oopplan kombuis en ‘n ontbytkamer. Daar is ook ‘n gaste slaapkamer met ‘n badkamer. Die vertrekke gaan uit op die stoep met prag uitsigte oor die see!
WOONSTEL:
1 Slaapkamer woonstel met ‘n tv-kamer, kombuisie en ‘n aparte ingang.
Daar is genoeg parkering met 3 motorhuise.
PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days.
ENQUIRIES:
Hendrik Nel 082 491 8289
Dandré Nel 073 503 7900