018 2905120 cga@lantic.net

122ha Droom Besproeiingplaas met Bees Bdy dist Herbertsdale

Date: Fri. 27 Dec 2024 at 12:00

Auction Date: Fri. 27 Dec 2024 at 12:00

Stap in en Boer!

‘n Droom besproeiing / bees / leefstylplaas!

Die droomplaas is geleë aan die oewer van die Gouritsrivier met waterregte en ‘n baie goeie inkomste.

70ha Vloedbesproeiingskampe & 12ha se permanente besproeiiingsinfrastruktuur, waarvan meeste van die lande gevestig is met lusern en die res met hawer.  Het voorheen mielies ook geplant.  Die besproeiingstelsel het 2 hoofpompe en word aangedryf deur 3-fase kragtoevoer met ‘n dieselpomp.  Die prag plaas was voorheen ook ‘n top druiweplaas.

It is also an ideal cattle farm with 40ha of grazing including marsh grazing on the river bank with high carrying capacity. There is an old homestead with lots of potential and perfect for restoration with breathtaking views of the mountains and the Gourits River.  Designed architectural plans for a dream lifestyle home with scenic mountain views.

Die droomplaas is perfek geleë:

  • 8km vanaf Jakkalsvlei Wynplaas
  • 60km vanaf Mosselbaai
  • 100km vanaf George lughawe

ROUTE:

From Herbertsdale on the R327 turn right onto the Albertinia road and drive for 15km.  The farm is on both sides.

GPS: 33°58’50.8″S 21°39’23.4″E

LOCATION:

https://maps.app.goo.gl/8eNzuMPwJqTgKYwC8

NAVRAE:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900