018 2905120 cga@lantic.net

12 Claude Urban Rylaan, Myoli Strand, Sedgefield

Date: Thu. 2 Jan 2025 at 12:00

Auction Date: Thu. 2 Jan 2025 at 12:00

 

‘n Droomhuis voor op Myoli Strand

Ideaal vir ‘n groot gesin / familie / gastehuis

‘n Ultra moderne droomhuis met perfekte afwerkings bestaan uit 3 vlakke met 6 slaapkamers en 5 badkamers met oopplan leefareas en ‘n dek met asemrowende uitsigte oor die see!

1ste Vlak:
1 Slp/k en-suite met ingeboude kaste. Swembadarea met swembadsitkamer of gimnasium. Garage vir 4 motors asook ‘n bootparkeerarea. Skuifdeure gaan uit na die swembad en groen grasperk. ‘n Aparte kamer gaan na die instapkluis of wynkelder.

2de Vlak:
Die slaapkamervleuel met 3 slaapkamers waarvan 1 slp/k en-suite is. Van die kamer het prag uitsigte oor die see.

3de Vlak:
Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer met ‘n kaggel en dubbel binnebraai. Groot skuifdeure gaan uit op die dek. Hoof en-suite slp/k met inloopkas.

18 Solar panels with a 10 kva inverter and 2x 5.5 kw batteries.

Do not mis out on this prime property!

BESIGTIGING:

1uur voor die veiling

PAYMENT TERMS:
5% Deposit + 3.5% Buyers Commission and Guarantees within 60 days

ENQUIRIES:

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900