Abattoir / Witbank Abattoir / Going on Auction

Auction Date:Thu 7 Dec 2017 at 11:00

Auction Date: Thu 7 Dec 2017 at 11:00

Namens Witbank Abattoir Pty Ltd wat al sy bates en geboue verkoop

Abattoir met ‘n kapasiteit van 350 beeste slag per dag.  Ontwerp vir varke, skape & beeste.  Verwerkingsaanleg vir beenmeel, bloedmeel & vet.  Volledige slaghuis.  Naby Johannesburg & Pretoria.  Moet nie uitmis op die geleentheid nie!  Produksie het ‘n maand gelede gestop en dit is die finale kans om hierdie eiendom te koop.

Route:

5 Aida street, Klarinet, Witbank.

GPS: S25° 50′ 38.76″ E29° 11′  52.19″

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 6% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Witbank
Auction Date:Thu 7 Dec 2017 at 11:00
Tagged Features