Total Dispersal Sale of 3 Zastron Farms + Afrikaner Stud + Braford Stud + Tractors + Impl

Auction Date:25 April

AUCTION DATE: 25 April
AUCTION DATE: 25 April

Total Dispersal Sale of 3 Zastron Farms + Afrikaner Stud + Braford Stud + Tractors + Impl

2796ha is verdeel in 3 plase

727ha Natuurpraal. (2) 906ha Rivierplaas. (3) 1163ha Morgenzon:

Hierdie is opgeboude bees plase wat goedbeplan is mt ‘n kampstelsel en water. Van die plase lê aan die Oranjerivier en die plaas Morgenzon het waterregte uit die rivier vir besproeiing. Die plaas Natuurpraal is die hoof opstal met ‘n 3 slpkamer huis, rondawel en braai area.

231 Afrikaners o.a

  • 92 Koeie en 92 Kalwers (meeste 3-in-1)
  • 40 Dragtige Koeie en Dragtige Verse asook Oop Verse
  • 7 Bulle

252 Brafords o.a:

  • 96 Koeie en 96 Kalwers (meeste 3-in-1)
  • 51 Dragtige Koeie en Dragtige Verse asook oop verse
  • 9 Bulle

Trekkers + Impl + Voertuie:

  • 2004 Toyota Landcruiser Diesel (Khaki Bruin)
  • 1995 Toyota Landcruiser Diesel (Wit)
  • Kragopwekkerstel 40Kva
  • Sonpaneelstel met batterye
  • Roadking Mobiele skraper “2000”
  • JO JO Watertenk
  • 2 Wiel Tipwa
  • LM Hammermeul
  • Falcon Bossieslaner 1,5m
  • Spoorwewaentjie
  • Windpompkop
  • Sleepwaentjie
  • Asbes Dakplate
  • Kompakteerder
  • Staanboor
  • Ford 5000 Trekker
  • 4 Wiel Sleepwa x2
  • Betonmenger Turner Morris
  • 1 Wiel Vetsak Damskrop
  • Antieke Ossewa
  • Dieseltenk op staander x4
  • Honda 390 Kragopwekker / Sweismasjien

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Zastron
Auction Date:25 April

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *