Total Dispersal Sale of 2 Dream Irrigation Farms + Tractors + Impl + Cattle & Horses

Auction Date:5 Sept

Auction Date: 5 Sept

Reuse Veiling

2 Droom Besproeiings Plase (1471ha & 333ha) asook Trekkers, Impl, Beeste & Perde

1471ha Plaas Wolvenfontein gedeelte 7:

Is ‘n prag opgeboude droom besproeiings plaas met ondergrondse riviere, oog van die Mooirvier. 22ha Spilpunt besproeiing met genoeg water vir tot 150ha besproeiing. Prag opstal met moderne 4 slpk huis en groot lodge (Trou Venue) vir 200 mense, dubbel verdieping gaste lapa naby die hoof woning, prag tuin met perde stalle en 350ha smutsvingerlande, 105ha droëlande met hoë potensiaal verdeel in 17 kampe elk mt sy eie water en prag bos. Een van die waterbronne wat mooirivier van water voorsien. Van die skoonste en suiwerste water in Suid Afrika.

333ha Plaas Wolvenfontein gedeelte 6:

Is ‘n besproeiings plaas met 32ha spilpunt, 100ha droë lande met hoë potensiaal, 50ha smutsvinger en 4 sterk boorgate asook plaas verdeel in 4 kampe.

Saam is die plase ‘n droom 1804ha Plaas

100 Kommersiële Santa Beeste op Aanbod:

  • 70 Swaar dragtige koeie
  • 5+5 Koeie & Kalwers
  • 15 Verse
  • 3 Bulle

20 Perde op Aanbod:

  • 3 Arabier hingste
  • 3 Merries
  • 6 gewone ry perde
  • 1 saalperd
  • 1 geregistreerde Fries hings (Bielie)

Trekkers + Impl + Voertuie:

VOERTUIE

  •  Mercedes-Benz 508 Trok 3 Ton (Goeie Toestand)
  • Land Cruiser 4.2 Diesel 1997 (Goeie Toestand, 1 Eienaar)
  • Kawasaki 360 Vierwiel Motorfiets (Sopas Gediens, Nuwe Bande)
  • 2 Wiel-waentjie vir 4 Wiel Motorfiets (Soos nuut, Nog nooit gebruik)

16 TREKKERS

  • 2x Case 2294 (4 Wiel Dryf) 115 kw
  • 2x Fiat 1000s (4 Wiel Dryf) 85 kw
  • Fiat 850s, 70 kw (Nuut Oorgesprei)
  • 6x Fiat 780, 57 kw
  • 2x Fiat 600s, 47 kw
  • Farmall M, 1945, Petrol Parrafien (Lopend)
  • John Deere x 165, Grassnyer (2013 Model)
  • New Holland TS120 4×4, 3900 ure (2005 Model)

IMPLEMENTE

  •  2x  John Shearer Offset 32 Skottel
  • 2x  Horwood Bagshaw Beitelploeg (Sleeptipe) 13 Tand met Egge
  • 2x  Horwood Bagshaw Beitelploeg (Driepunt) 9 Tand
  • 2x  John Shearer Mini Beitelploeg (Driepunt met vere), 5 Tand met 500 Liter Plastiese Tenk en PTO Pomp
  • 2x  John Shearer Trash Handicult (Sleeptipe) 37 Tand met Egge (6.1m)
  • 2x  John Shearer Fieldspan Saadbed (Driepunt) 29 Tand met Egge (4.5m)
  • 2x  John Shearer Fieldspan Skoffel (Driepunt) 11 Tand
  • John Deere Duisendpoot (8 ry) 76 cm (Roltand Eg)
  • John Deere Duisendpoot (6 ry) 91 cm (Roltand Eg)
  • Trash Handicult Skoffel (Vir 8 ry 76cm) 9 Tand
  • Stikstof Skoffel met 3 x Roller Bakke en 6 Trash Handicult Tande (6 ry x 91cm)
  • 2x 10 Skottel D en L Eenrigting (Driepunt)
  • Sleeptipe op Wiele 5 x Eglit
  • 8x Los Sleep Egge
  • Gladde Roller 2.5 Meter
  • Tef Saaier 1.8 Meter
  • Tef Roller 1.8 Meter
  • Driepunt Skraper 1.8 Meter
  • Falcon Bossie Kapper 1.6 Meter
  • 600 Liter Dieselkar

HOOI MAAK IMPLEMENTE

  • Lely 6 Tol Snymasjien, 1 Seisoen gewerk
  • 2x Sitrex 5 Tol Hark
  • Welger RP202 Classic Tou Baler 1.2 Meter
  • Falcon Baal Laaier
  • Baal Laaier wat aan Case TLB Monteer + Forklift Tande

WAENS

  •  5000 Liter Kunsmis wa, Op 2 Wiele met hidroliese Pomp
  • 4x Vetsak Massa Wa 10 Ton
  • 2 x Platbak Koop Wa 10 Ton
  • 4 Wiel ex-militêre Wa 2.1m x 3.1m met 450mm Klappe
  • 5000 Liter Water Tenk Wa (10 Ton) met Robin Enjin en Pomp
  • 2 Wiel Skorrie ex-militêr
  • 2 Wiel S en S Waentjie 1.55m x 2.2m
  • 2 x 2 Wiel 750 Liter Hoëdruk Firefighter
  • Slattery Massa ontlaai wa, hoër gemaak, hidroliese aandrywing

PLANTERS

  •  John Deere 7200 (8ry x 76cm) Vloeibare Kunsmis (Nuwe Quantum Pomp) met 500 Liter Onkruid Tenk (Nuwe U-Dor Pomp,  Nuwe Rubber Druk Wiele Spuit op Rye)
  • John Deere 7200 (6ry x 91cm) Vloeibare Kunsmis met 500 Liter Onkruid Tenk (Nuwe U-Dor Pomp) Spuit Algeheel Onkruiddoder
  • 2 x Los John Deere Eenhede
  • 2 x 2000 Liter Multispray Onkruid Spuit
  • 800 Liter (Driepunt) Quantum Onkruid Spuit (Movilli Pomp)
  • Jumil vacuum no-till Planter 6 ry 3 voet korrel kunsmis

IMPLEMENTE:

  • 2 x 5 Skaar M/F Hidroliese Herstelploeg (Sleeptipe)
  • Amazone Kunsmis Strooier 900
  • Rovic 4 Ton Kalkstrooier (Nuwe Belt + Nuwe Spaar Belt)
  • Drotsky Dubbel Sikloon hammermeule op wiele
  • Drotsky Voerstroper
  • 8060 Clayson Stroper (Enjin Pas oorgedoen deur Case Agentskap)
  • 4 Ry Vence Tudo 91 cm Mielie tafel
  • New Holland Koring Tafel 6.1m met Sonneblom Toestel
  • Nigel 42 Dorsmasjien
  • Oorlaai Auger met bak (Elektriese Motor)
  • Oorlaai Auger 9m (Elektriese Motor)

Betalingsvoorwaardes

5% deposito plus 7% afslaerskommissie en waarborge binne 90 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

 

City:Dist Ventersdorp
Auction Date:5 Sept
Tagged Features