Staakboerdery Veiling – 540ha Bothaville / Viljoenskroon Top Saai Plaas

Auction Date:Wed 9 Sept 2015 at 11:00

AUCTION DATE: Wed 9 Sept 2015 at 11:00
AUCTION DATE: Wed 9 Sept 2015 at 11:00

540ha Plaas Elandsvley Bothaville is verkoop vir R40 000.00 per ha aan Louis Botha

Namens Klaradyn Boerdery Trust wat Boerdery staak agv ander besigheidsbelange.

440ha Lande met goeie watertafel.  Opstal met 5 slpk huis en buite geboue.

Halfpad tussen Bothaville & Viljoenskroon.

Route:

24km vanaf Viljoenskroon op die Bothaville pad, draai regs en volg wegwysers.  25km uit Bothaville op die Viljoenskroon pad draai links en volg wegwysers.

GPS: S 27° 17’ 293’  O 026° 43’ 661’

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Eienaar: Dr Thomas Meyer 082 929 2916

City:Distrik Bothaville / Viljoenskroon
Auction Date:Wed 9 Sept 2015 at 11:00

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *