STAAK BOERDERY VEILING VAN: 2334ha Amalia / Schweizer-Reneke Bees / Wilds Plase asook Trekkers & Impl

Auction Date:Tue. 20 August 2019 at 11:00

Auction Date: Tue. 20 August 2019 at 11:00

TOTAL DISPERSAL SALE!

One of the Best Cattle Farms in the “Texas” of SA

8 Portions: 726ha, 428ha, 127ha, 170ha, 197ha, 257ha, 171ha, 258ha

The farms have lots of bush and beautiful views with a high carrying capacity!

Die plaas is verdeel in 54 kampe met 4 kamp stelsels.  13 Water suipings en krale met dakke oor lek bakke, die krale is van staal en kabel.

Beeshanteringsfasiliteite.  Baie bos met 400ha aangeplante weiding o.a borseltjiegras en smutsvinger met hoë drakrag.  400ha Hoë potensiaal lande.  Baie water met o.a 2 boorgate wat ±12 000 gallon p/uur gee asook waterregte vir ‘n 16ha spilpunt.

3 Boorgate met Windpomp op, 2 boorgate met Mono en Diesel engine op, 5 boorgate met dompelpomp op, 1 sterk gat met groot dompelpomp op & 5 boorgate wat nie toe gerus is nie waarvan 2 sterk is.

3 Irrigation Dams, 6 Submersible Pumps, 2 Mono Pumps with Diesel Engines, 10 Dams and 6 Jojo Tanks.  Irrigation water rights.

There is 3 houses of which 1 is new and 2 of the houses has electric fencing.  3 Sheds and 1 horse stable.  4 Eskom points.

Die plaas is geleë aan die Hartsrivier met delwers potensiaal vir diamante.

Die Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

Trekkers + Voertuie + Implemente op Aanbod:

Voertuie:

  • 1989 Toyota 236 ADE Landcruiser
  • 1982 Toyota Landcruiser 2H
  • 2005 Iveco 390 enkel as perd   450,000 km
  • 5 meter twee as massa bees/wild wa
  • 5 meter 3 as massa wa

Trekkers

  • Mcormic MC100 4×4 kajuit 2,600 uur
  • New Holland TD 90 4×4 4000 uur
  • New Holland TT75 2×4 6000 uur
  • John Deere 2351 2×4 5000 uur
  • Fiat 640 2×4
  • Deutz 3.70A 4×4
  • MF 135
  • 1 x MTD Ride on Gras sny trekker

Planters

  • 1 x 6 ry MF 543 planter korrel kunsmus met pto pomp
  • 1 x 2 ry Monosem fynsaad planter
  • 2 x 2 ry gras planters
  • 1 x 500 kg kunsmis strooier
  • 1 x 6 ry LM kalk strooier

Spuite

  • 1x LM 12 ry Spuit
  • 1 x AR 12 ry Spuit

Ploeë

  • 2 x 4 skaar MF
  • 3 skaar MF
  • 2x 4 skaar Slattery

Tillers

  • 2 x 4 ry LM tussen ry skoffels
  • 2x fyn saad bed makers
  • 1 x 6 m opslag skoffel
  • 7’3 top bemesting stelsel
  • 2 x 7’3v skoffels
  • 1x 7 tand beitel ploeg
  • 1 x 3 tand ripper
  • 1 x 28 Alfa Omega goble
  • 1 x 7’3 goble
  • 1 x 7’3 off set
  • 1 x LM oneway
  • 1 x MF oneway
  • 1 x Op erder Welmacker
  • 2 x 4 ry Lilliston rol skoffels
  • 2 x 4 ry John Deere duisendpote
  • 1 x 6 ry LM sleep duisendpoot
  • 1 x 4 ry LM sleep duisendpoot
  • 1 Grondboontjie ploeg
  • 1 Grondboontjie vurk
  • 1 x 1 ry Slattery Mielie strooper
  • 2 x Slattery Blare Karre

Hooimaak toerusting

  • 1 groot 2 tol Swiegerz lusern snyer
  • 1 x Haymaker/bossiekapper 2.5m
  • 1x 11 tol Vhark
  • 1 x 4 tol hark
  • Claas Marken 50 draad baaler
  • John Deere 342 draad baaler

Waens

  • 2x 10 ton LM massa waens
  • 1x 5 ton massa wa
  • 1x 6 ton plat bak wa
  • 1 x 4 meter karwa met ramps
  • 1 x engelbrecht bagasie waentjie
  • 1 x 1 ton bakkie trailer
  • 1 x 5 ton tap kar
  • 1 x 6000 liter  4 wiel  water tanker
  • 1 x Hidrolic Ert vark padskraper met Y frame
  • 1x 3 punt MF padskarper
  • 1 x 4 ton Drotsky Voermenger
  • 1x LM 36 Hamermeulle met ekstras
  • 1 x Drotsky elektriese hammermeul 7.5 KW

Route:

From Schweizer-Reneke 1km on the Bloemhof road, turn right onto the Christiana road (R506) for 10km.  Turn then right onto the Honeyskop gravelroad for 13km.  Farm gate is on the right.  GPS: 27°19.6134’S 025°09.6763’E

Payment terms:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Amalia / Schweizer-Reneke
Auction Date:Tue. 20 August 2019 at 11:00
Tagged Features