Staak Bdy Veiling Van Trekkers + Implemente Nms Die Boedel Van Wyle Koning van Rensburg

Auction Date:Thu. 5 Sept 2019 at 11:00

Auction Date: Thu. 5 Sept 2019 at 11:00

Large variety of tractors & implements on offer:

TREKKERS:

  • 2000 Case MX 270 (8862 ure)
  • 2004 Case MX 285 (9255 ure)
  • 2011 Landini Powerfarm 95HC, 4 wiel aangedrewe (3847 ure)
  • 2008 JD 5715 4 wieldryf (6046 ure)
  • Fiat 640, splinternuut oorgedoen
  • JD 4640

PLANTER:

  • Gaspardo planter 3 ry 7vt, lugdruk
  • JD 7000 sleepplanter met korrelkunsmis bakke en Cerealis presisie eenhede
  • JD 1750 6 ry 3 vt sleepplanter met korrelbakke, gifspuitstelsel en Cerealis presisie eenhede. Figtree toetrapwiele.
  • John Deere 1750 4ry 3vt planter droë kunsmis met spuit

STROPERS:

  • JD 7720 Titan 2 stroper (±4500 ure)
  • Vetsak 172 2ry 3vt snykop stroper en n blare kar

BALER:

  • Gallignani 3200 Baler 1.2m ronde toubaler

KORINGTAFEL:

  • JD 918R Koringtafel met sonneblom toestel

MIELIETAFEL:

  • JD 6 ry 3vt Mielietafel

SKOFFEL:

  • 6 Ry 3vt Skoffel met S tande
  • 6 Ry 3 vt Skoffel
  • 5m Saadbed skoffel met 33 konskilde swaardiens S tande
  • JS trash handicult skoffel, 5m breed met nuwe buste en sluitparte ingesit
  • 6 Ry 3 vt Lilliston Skoffel
  • 6 Ry 3 vt Skoffel met JD swaardiens S tande
  • JS trash handicult Skoffel, 6m breed met Rovic harkies aan
  • 2 x John Sheerer 4ry 3vt rygewas skoffels

SKOTTELS:

  • 18 Skottel 5GP
  • 14 Skottel 5GP met hidroliese drukking op skottels
  • 14 Skottel 5GP met hidroliese drukking op skottels
  • 18 Skottel 5GP met veerdrukking op skottels.
  • 24 Skottel Erdvark

PLOEË:

  • Vibroflex beitelploeg 17 tand met diepte beheer en wiele
  • 19 tand Agrico beitelploeg met diepte beheer wiele
  • JD 11 tand beitelploeg op 15 tand raamwerk
  • JD 11 tand beitelploeg op Driepunt Agrico raam met diepte beheer wiele

WAENS:

  • 10 ton Massawa
  • 10 ton Platbakwa
  • 17 ton Massawa
  • 13 ton Massawa
  • 10 ton Platbakwa met nuwe vloer
  • Swaardiens lowbed waentije wat op lift hak
  • 2x LM sleepwaens met massa kante

IMPLEMENTE:

  • 4x 500l Jojo water tanks
  • Falcon Baal vurk
  • Aapstert 5m / 5ton
  • Sekel sny masjien
  • 2000l Gifspruit met 10m boom
  • Graandam met binne & topseil
  • 2x 9m Hidroliese uitlaaiwurms
  • 6 Ry 3 vt Duisendpoot
  • Aapstert 5m / 5ton
  • 6m Balk met eglitte
  • 5m Vastrap roller
  • PTO aangedrewe sweismasjien
  • 2011 Jacto Columbia 2000l Sleepspuit met 18m boom en spreier control sisteem by
  • ± 1500m Splinternuwe 40mm swart waterpyp
  • 1x Steenmaker
  • 1000l Dieselkar met elektriese pomp en filter
  • Adendorf sement / saadmenger
  • 500l Rinkhals hoëdruk vuurvegter
  • Vetsak 4ry 3vt duisenpoot op 3 punt

Finale besluit, plase is reeds verhuur.

ROUTE:

From Ventersdorp on the Coligny / Lichtenburg road for 16.2km, turn right on the Boschkop road for 9.3km, turn left on the Wildfontein road for 3.1km.  Farm is on the right.

 ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

 

City:Dist Ventersdorp
Auction Date:Thu. 5 Sept 2019 at 11:00
Tagged Features