Asemrowende Droom Huis – in gesogte sekuriteitskompleks buite Hartenbos

Auction Date:FOR SALE

Auction Date: FOR SALE

Die Asemrowende Droom huis, met 6 en-suite slaapkamers is geleë in een van die top sekuriteits kompleks met prag uitsigte oor die berge, vallei en see!

Erf – 1199m²

Huis – 880m²

Eienaar verhuis, Finale Besluit!

This dream entertainer house screams designer and will reflect the personality and taste of those accustomed to the best in quality design, finishes and lifestyle.

Daar is 6 en-suite slaapkamers.  Die hoofslaapkamer het ‘n ruim inloopkas en badkamer met ‘n spa bad en dubbel stort.  Die ander 5 en-suite slaapkamers is daar 3 met storte en 2 met baddens.  Al 6 die slaapkamers het hul eie skuifdeure wat oopmaak op die stoep met prag uitsigte oor die swembad & Mosselbaai.

Die droom huis het ‘n prag, moderne oopplan kombuis en eetkamer met ‘n spens, koelkamer, waskamer / slaghuis & breakfastnook.  Ruim tv-kamer, sitkamer, studeerkamer, werkkamer, fliekkamer & gimnasium.  Kroeg en pool kamer.  Sentrale lugversorging regdeur die eiendom.   Daar is ook 2 gastebadkamers en ‘n gaste kombuis.  1 Bediendekamer.  Die afwerking is uiters modern en perfek!

Die huis gee vir jou ietsie ekstra, stilte & rustigheid maar steeds aan die Tuinroete en slegs 5km vanaf Hartenbos.

Swembad met patio en perfekte onthaal area vir die “entertainer”.  Daar is parkering vir 4 voertuie asook ‘n golf karretjie.  Groot ondergrondse reënwater stoortenk.

 

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers commission and Guarantees within 60 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Afslaers 082 491 8289 / 082 829 7817

City:Dist Hartenbos
Auction Date:FOR SALE
Tagged Features