Algehele Uitverkoping van 5 Ventersdorp Beesplase + Trekkers + Vragmotors + Impl + Beeste + Dorpers

Auction Date:17 Feb

Auction Date: 17 Feb

5 Ventersdorp Beesplase / 2233ha asook trekkers, vragmotors, werktuie en beeste

Plaas 1, 2 en 3: Oatlands is ‘n droombeesplaas wat bestaan uit 3 gedeeltes van 250 ha, 471 ha en 214 ha, met ‘n pragopstal. 4-slaapkamerhuis, 500 m², 3 badk., met baie buitegeboue, verskeidenheid krale, 4 store en verdeel in 22 kampe, elk met sy eie water en netjiese omheinings. 6 boorgate, sementdam. 70% van weiding is Smutsvingerlande, gevestig, en 30% natuurlike weiding.

Plaas 4: Wildebeeslaagte, 700 ha, is ‘n puik beesplaas met natuurlike weiding wat goed beplan is en verdeel is in 10 kampe, elk met sy eie water, 2 boorgate, mono- en dompelpomp en 6 x 5 000 liter-tenks. Nuwe omheinings, beesgeriewe en 2 sementdamme.

Plaas 5: Illmansdale, 600 ha, is ‘n puik beesplaas met natuurlike weiding, verdeel in 6 kampe, elk met sy eie water, boorgat, Eskomkrag, dompelpomp, 4 x 10 000 liter-tenks. Puik beesgeriewe met nuwe omheinings.

Simbras:

  • 100 Simbras

30 Brahmane:

  •  30 Rooi Brahmane

200 Dorpers o.a:

  • 50 Ooie met lammers
  • 40 Dargtige Ooie
  • 20 Jong Ooitjies
  • 30 Vet Lammers
  • 10 Ramme o.a 2 Top Stoet Ramme

Trekkers + Impl + Vragmotors:

5 Trekkers:

  • Landini 130 (4X4) Landpower 55 ure 2010
  • Landini 8860 met Feraboli laaigraaf 1413 ure 2009
  • Landini 8860 1802 ure 2009
  • Landini 8860 12190 ure 2005
  • New Holland 5630 2161 ure 2005

Vragmotors:

  • Mercedes Benz 1517 Ateco 250 000km 7,7m Bak
  • 4X4 Dubbelkajuit Toyota Raider

Ploeë:

  • 2X Hidroliese John Deere skottel ploeë
  • 1X Kaverneland ploeg 3X Egge
  • Hooi Toerusting:
  • Ronde Baler Galignani GA CR32
  • Elektriese Rolo Hammermeul
  • 2X Falcon Slachers
  • 1X Falcon Windry Bossie Kapper
  • 1X 5 Tall Hark (Pro)
  • 1X Vetsak LM Hamermeul
  • Grassnyer John Deere X110 outomaties
  • Kalk/Misstrooier 2X Jumil Lider 50-50 TTD
  • Kunsmisstrooier AMAZONE ZA-M 1001 (Presiessie)
  • Gifspuit Selftrade Bargana
  • 2X Fire Fighters 500liter
  • 1X Ringkals
  • 1X Kawasaki motor Rolo Voermenger
  • 1X Slattery NK2 Stroper
  • 90X Besproeiings Pype Gou – Koppel

Sleepwaens:

  • 2X Platbak Sleepwaens
  • 1X Sleepwa met massa kante 10 Ton
  • 2X 2 Wiel Dieselkar 900liter met eie pomp
  • 2X Hyundai Trailers
  • 1X Taltec Laaibank op wiele

Skaap & Bees Toerusting:

  • 2X Elektroniese Bees en Skaap Skaal Dragtigheids Skandeurder vir bees & skaap elektronies en byne nuut.
  • 10X Bees Voerbakke Staal Water Bakke

Betalingsvoorwaardes:

5%-deposito plus 7% afslaerskommisie.

Navrae:

Hendrik Nel, 082 491 8289

City:Dist Ventersdorp
Auction Date:17 Feb
Tagged Features