Algehele uitverkoping van 1087 Vleismerinos

Auction Date:Wed 10 May 2017 at 11:00

Auction Date: Wed 10 May 2017 at 11:00

Algehele uitverkoping van 1087 Vleismerinos

Aanbod:

764 Ooie o.a:

  • 164 Droë ooie
  • 150 Swaar dragtig of besig om te lam
  • 450 Ooie waarvan ±400 dragtig gesertifiseer sal wees op dag van veiling

50 Ooie met 50 Lammers

200 Speen lammers (±30kg)

23 Ramme o.a:

  • 8 Geregistreerde Vleismerino ramme
  • 15 Dormer ramme

Roete:

Plaas Roodepoort is aangrensend aan die Senwes Koöperasie van Ventersdorp

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

John Venter: 082 343 1879

 

City:Dist Ventersdorp
Auction Date:Wed 10 May 2017 at 11:00
Tagged Features