85ha Groot Marico / Zeerust Leefstyl / Aftree Plaas

Auction Date:Thu 23 Nov 2017 at 11:00

Auction Date: Thu 23 Nov 2017 at 11:00

Die perfekte bosveld plasie met bos, groot bome, koppe, klowe, prag uitsigte en fontein wat vir 200m deur die plaas loop.  Verdeel in 8 kampe elk met sy eie water.  Totaal omhein met 2.4m wildsomheining.  3 Toegeruste boorgate met dompelpompe.  3 Slp huis met 2 bad, prag tuin en is elektries omhein.  Stoor en pakkamers.  Eskom krag.

Groot verskeidenheid wild o/a:

  • 3 Kameelperde
  • 25 Njalas
  • 3 Sebras
  • 16 Rooibokke met swart ram
  • 8 Koedoes

Route:

5km from Groot Marico on the Zeerust road, turn left at the Rietvallei sign and drive for ±4km (until where tarred road stops).  Turn right at the servitude road and drive for ±1km.  Farm on the right.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

 

City:Dist Groot Marico / Zeerust
Auction Date:Thu 23 Nov 2017 at 11:00
Tagged Features