838ha Blinkklip & 330ha Vreugde Leeudoringstad Bees / Saai Plase

Auction Date:Wed 24 January 2018 at 11:00

Auction Date: Wed 24 January 2018 at 11:00

Beautiful Cattle / Crop farms with high carrying capacity and lots of water on behalf of Johan Janse van Resnburg

838HA PLAAS BLINKKLIP – verdeel in 10 gedeeltes

Prag bees / saai plaas met hoë drakrag en baie water.  Verdeel in 18 kampe.  6 Windpompe, 2 dompelpompe, 6 damme & 5 nie toegeruste boorgate.  2 Hoenderhokke (vat 3000 kuikens elk) & melk stal.

2 Huise:

  • 4 Slp huis met 2 bad/k, sit/k, eet/k, kombuis, studeerkamer, vleiskamer, pakkamer asook 1 slp woonstel. Garage, afdak & 2 store.
  • 3 Slp huis met 1 bad/k sit/k, eet/k, toegeboude sonstoep en 2 buitekamers.
RE ged van Ged 4321.0011
Ged 549.2677
Ged 649.2691
Ged 749.2691
Ged 849.2677
Ged 949.2706
Ged 1049.2720
Ged 1149.2691
Ged 1249.2706
Ged 18122.4255

330HA PLAAS VREUGDE

Prag bees / saai plaas met hoë drakrag en baie water.  Verdeel in 7 kampe.  2 Windpompe, 1 dompelpomp, 2 damme & 5 nie toegeruste boorgate.  Varkhokke (±120 soê), perdestalle & melkstal.  3 Store.

6 Slp huis met 3 bad/k, 2 kombuise, sit/k, eet/k, studeerkamer, spens, toegeboude sonstop, 2 garages en swembad.

Route:

17km from Leeudoringstad on the Makwassie road turn left and follow indicators.  Sign: JPJ Janse van Rensburg.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Leeudoringstad
Auction Date:Wed 24 January 2018 at 11:00
Tagged Features