8.8ha Droom Vaalrivier Eiendom & 217ha Potch Besproeiings plaas

Auction Date:Mon 23 April 2018 at 12:00

Auction Date: Mon 23 April 2018 at 12:00

8.8ha Droom Vaalrivier Eiendom

Die sakeman se droom, ‘n perfekte leefstyl eiendom langs die Vaalrivier met prag uitsigte & rustigheid op die oewer van die Vaalrivier.  Pragtige 802m²  dubbelverdieping huis met 5 slpk en 3.5 badk (hoofslaapkamer is en-suite), ingeboude braai, swembad, 3 garages en prag tuin met Wilgerbome.  Totaal omhein met goeie sekuriteit.  Gastehuis moontlikheid.  38km vanaf Potchefstroom.

217ha Plaas Mullersvlei

Prag besproeiings plaas met 60ha besproeiing o.a 1 x 30ha Valey spilpunt & 1 x 30ha Senter 360 grade spilpunt.  462 000m³ waterregte uit kanaal  Pomphuis met pomp en HDP Moederlyn.  117 Hektaar wildweering.  2 Gronddamme.  Een grens is Mooirivier  ongeveer 100ha met wildweering van 2m hoog.

Plaas word afsonderlik verkoop.

Route:

From Potchefstroom on the Viljoenskroon road turn right onto Villjoen street and then turn left into Louw street.  Follow road past Trompie gras for ±21km.  Follow indicators.  GPS: S26  ̊ 54.3255’ E 026  ̊ 58.1571’

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Potchefstroom
Auction Date:Mon 23 April 2018 at 12:00
Tagged Features