719ha Ventersdorp beesplaas met besproeiing asook 250 Kommersiële Bonsmaras

Auction Date:Thu 23 Feb 2017 at 11:00

Auction Date: Thu 23 Feb 2017 at 11:00

Prag beesplaas met besproeiing!

±100ha Hoë potensiaal lande opgedeel as volg:

22ha agrico spilpunt, 20ha met 6 duim moederlyn ontwikkel vir Peukaneut Boord & 50ha hoë kwaliteit smutsvinger.

Verdeel in 26 kampe met 3 toegeruste boorgate en 3 sementdamme.

250 Kommersiële Bonsmaras op aanbod o.a:

  • 200 Dragtige Koeie
  • 30 Dragtige Verse
  • 20 Oop Verse

Genetika uit Top Bonsmara telers en hoofsaaklik word bulle gebruik van die bekende Arthur de Villiers.  Kudde word bestuur op ‘n baie hoë vlak met al die nodige inentings.  (Word aangebied in groepe tussen 5 – 10).

Roete:

Neem die R30 vanuit Ventersdorp for 2.3km, draai links op die R506 na Swartruggens.  Ry vir 8.4km en draai links.  Plaas aan beide kante.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Stephan Serfontein 082 788 5958

City:Distrik Ventersdorp
Auction Date:Thu 23 Feb 2017 at 11:00
Tagged Features