5ha & 36ha Koster Droom Leefstyl / Aftree / Wild Plase asook Trekkers + Implemente + Losgoed + Wild

Auction Date:Thu 25 Oct 2018 at 11:00

Auction Date: Thu 25 Oct 2018 at 11:00

KOPERS KOMMISSIE

5ha & 36ha Koster  Droom Leefstyl / Aftree / Wild Plase asook Trekkers + Implemente + Losgoed + Wild

Namens Cushala Trust

5ha Plaas Steenbokfontein

Droom leefstylplaas aan die Koster dam in die bos.  370m² Huis met 3 en-suite slaapkamers asook ‘n en-suite woonstel, kombuis met aparte opwaskamer en spens, kantoor, pragtige tuin met besproeiing, 2 motorhuise, store, skure en groot werkershuis.  Goeie sekuriteit.    2 Toegeruste boorgate. 2 Perdestalle.  Wildomhein.  40kVA Diesel Kragopwekker

36ha Plaas Steenbokfontein

600m Rivierfront met mooi uitsigte.  Volledig omhein met wildheining.  Verdeel in kampe.  12ha Smutsvinger onder besproeiing.  Veehanteringsgeriewe.  Opgaardam met watertoevoer na suipings.  Groot skuur.  2 Toegeruste boorgate.

Trekkers + Implemente + Losgoed + Wild:

  • 2x MF 290 Trekkers
  • CAT TLB plus spaar bakke & agterwiel
  • Mercedes Econoliner 1214
  • Foton B70 klein Ronde Baler
  • 4.5m Beessleepwa-dubbelas
  • Wipbak sleepwa
  • Ligte sleepwa – sterk
  • 4-tol Hark
  • 1.5m Slasher (bossiekapper)
  • 4 Skaar Balkploeg
  • Tef Roller
  • 3-punt Skraper
  • Hidrouliese dubbel dis
  • 4-lit Eg
  • 2x Waterkarre 1000l
  • Stihl kettingsaag
  • Sifaanleg
  • Platform skaal
  • ± 2800 klein ronde Smutsvinger bale
  • Hoëdruk wasmasjien (petrol)
  • 380v Sweismasjien
  • 380v Dubbelkop kompressor
  • 220v Enkel kompressor
  • Sifaanleg
  • Boormasjiene
  • Klein gereedskap
  • Hamers, pikke grawe, harke, ens
  • Aluminium spoorweghouer (Container)
  • Houtstoof
  • 210l Oliedromme
  • Plaashekke, draad, siwwe, baie seile, staalplate & pype
  • Houtpale
  • LWB Toyota canopy
  • Husqvarna “ride-on” grassnyer
  • Afsnymasjien (cut-off machine)
  • Hidrouliese pers
  • Wolf elektriese grassnyer
  • 2x Bossiekappers (weedeaters)
  • 3x Klein petrol enjins (2 met pompe)
  • 115mm en 230mm hoekslypers
  • Baie skroot

WILD

Springbokke

  • 7x (1x Ram plus 6 Ooie)

Rooibokke

  • 4x swart ramme             
  • 1x swart ooi
  • 1x saalrug ooi
  • 3x split ooie
  • 1x gewone ram

Route:

From Koster turn right onto Rustenburg rd for ±4km. Turn left on the Millvale rd for ±17km turn right at KC41 onto the gravelroad. Drive for 1.5km. GPS: S25° 43’ 12.317” E 26° 53’ 4.156”

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 3.5% Kopers kommissie en Waarborge binne 60 dae.

Enquiries:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Distrik Koster
Auction Date:Thu 25 Oct 2018 at 11:00
Tagged Features