56ha Swartruggens Wild / Bees / Leefstyl Plaas

Auction Date:Tue 17 Sept 2019 at 11:00

Auction Date: Tue 17 Sept 2019 at 11:00

Prag plaas met mooi natuur, baie bome en stil omgewing.  Goeie weiding met hoë drakrag.  Sterk boorgat met pomp, gronddam & water tenks.  Kraal met laaibank en drukgang vir beeste.  2 Huise (2 slp & 1 slp volledig) met braai, stoepe en 4 motorhuise.  Eskom krag.  2 Kante het wildsomheining.

ROUTE:

Uit Swartruggens op Visserstraat verby skool, grondpad (Koringfontein pad) ±2km, plaas op regterkant (no 23 op hek).  Ry vir ±1.5km tot by opstal.

PAYMENT TERMS:

5% Deposito plus 3.5% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Swartruggens
Auction Date:Tue 17 Sept 2019 at 11:00
Tagged Features