560ha Dealesville / Boshof Bees / Weiplaas (3 gedeeltes)

Auction Date:Fri 24 Aug 2018 at 11:00

Auction Date: Fri 24 Aug 2018 at 11:00

560ha Dealesville / Boshof Bees / Weiplaas (3 gedeeltes)

Namens die Boedel van Wyle Daniël Stefanus Hendrik van Zyl

Prag bees / wei plaas verdeel in 3 gedeeltes o.a:

  • Plaas Klein – 52ha
  • Plaas Kopje Alleen – 238ha
  • Plaas Vlaklaagte – 268ha

Goeie weiding met hoë drakrag.  Verdeel in kampe.  1 Dam en 1 boorgat.

Roete:

Vanaf Boshof vir 32km op die Dealesville pad.  Volg wegwysers.

GPS: S28  ̊38’27.188” O 25 ̊ 31’13.136”

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Dealesville / Boshof
Auction Date:Fri 24 Aug 2018 at 11:00
Tagged Features