50ha Potch Leefstyl / Wild Plaas

Auction Date:Thu 30 March 2017 at 11:00

Auction Date: Thu 30 March 2017 at 11:00

Prag leefstyl / wild plaas!

Tipiese bosveld plaas met prag koppe, bos en uitsigte oor die bekende Lekwena.

Plaas is totaal omhein met 2.4m hoog wildsomheining.  3 Boorgate waarvan 1 toegerus is met dompelpomp.  Nuut oorgedoende dubbelverdieping grasdakhuis met 3 slp, 2 bad, sit/k, tv/k, kombuis en opwas en is totaal omhein met elektriese omheining.

Wild op die Plaas:

  • 40 Blesbokke
  • 20 Rooibokke
  • 4 Waterbokke
  • 5 Njalas

Route:

From Potchefstroom 5km on the JHB road, turn left at the BP Garage.  Follow indicators. 

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 30 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Potchefstroom
Auction Date:Thu 30 March 2017 at 11:00
Tagged Features