5 Droom Vredefort / Kroonstad Bees / Saai plase

Auction Date:Fri 4 August 2017 at 11:00

Auction Date: Fri 4 August 2017 at 11:00

Namens die Bestorwe Boedel van die wyle JP Swart & Gansvlei Trust

‘N EENMALIGE GELEENTHEID!

Droom bees / saai plase met van die beste vleiweiding en hoë drakrag.  4km aan die Renosterrivier & 500m aan Rietspruit.

1. RESTANT VAN DIE PLAAS GANSVLEIJ – 339HA

Prag plaas met 35ha lande waarvan res goeie weiding met 4 boorgate.  Volledige opstal met 3 huise o.a ‘n 4 slp & 2x 3 slp.  Groot store.  Eskom krag.

2. GEDEELTE 5 VAN DIE PLAAS GANSVLEIJ – 84HA

±30ha lande en die res weiding.

3. RESTERENDE GEDEELTE VAN GEDEELTE 4 VAN DIE PLAAS GANSVLEIJ – 168HA

±58ha lande en die res weiding.  1 Boorgat met windpomp.

4. GEDEELTE 12 VAN DIE PLAAS GANSVLEIJ – 255HA

±78ha lande en die res weiding. 1 Boorgat (onontwikkel).

5. GEDEELTE 6 VAN DIE PLAAS GANSVLEIJ – 241HA

±155ha Hoë potensiaal lande.

Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

Route:

23km from Vredefort on the Kroonstad road.  Farm is on the left.

GPS: S27  ̊12.7610’ E027  ̊20.1558’ 

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Vredefort / Kroonstad
Auction Date:Fri 4 August 2017 at 11:00
Tagged Features