483ha Baverkuil Game Farm distrik Vaalwater

Auction Date:Fri. 5 July 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Fri. 5 July 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Fri. 5 July 2019 at 11:00

Uitsonderlike geleentheid om ‘n plaas te bekom in die welbekende Waterberg area!

Die is ‘n prag wildsplaas met baie bos en prag uitsigte en is wildsomhein.

Die plaas is verdeel in 4 kampe met 2 boorgate asook ’n gronddam.

Daar is ‘n siersteen huis met 2 badkamers waarvan die hoofslaapkamer ’n en-suite badkamer het.  Beide badkamers het ‘n wasbak met stort en bad.  Die kombuis het ’n opwas asook ‘n spens.  Ruim leefarea met ’n kaggel en buite braai.  Groot stoor.

Die Boskamp het 2 tente waar 8 mense kan slaap in totaal met stretchers.  Daar is geen krag maar wel ‘n gas yskas, gas stofies en donkie is nutt opgesit.

Route to Auction:

From Vaalwater Spar shop turn right onto the Ellisras road (R33) and drive for 27km, turn then onto the Rhenosterfontein-gravel road and drive for 1km. The farm is on the left.

GPS: 24°06’48.5″S 27°59’43.2″E

Payment terms:

5% Deposit plus 7% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 082 829 7817

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Vaalwater
Auction Date:Fri. 5 July 2019 at 11:00

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *