446ha Wild plase – 274ha plaas Kingsley Vredefort / Viljoenskroon asook Wild, Trekkers & Impl

Auction Date:Wed 25 Nov 2015 at 11:00

Auction Date: Wed 25 Nov 2015 at 11:00

274ha Plaas Kingsley

Die spog Wild & Bees plaas het pragtige koppe & bos.  165ha Wildsomhein.  Groot gronddam, klein gronddam, 2 sterk boorgate – 1 met ‘n dompelpomp & 1 met ‘n monopomp.  50ha Aangeplante smutsvinger & 32ha Mielielande.  Beeshanterings geriewe.  2 Huise met 6 slaapkamers en 4 volledige badkamers, 2 skure & 4 motorhuise.

Route:

274ha Farm Kingsley – 20km from Vredefort & 30 km from Viljoenskroon on the R59.  32km from Parys.

Betalingsvoorwaardes:

10% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

274ha Plaas Kingsley – Bruce Mcintosh: 082 339 5998

City:dist Vredefort / Viljoenskroon
Auction Date:Wed 25 Nov 2015 at 11:00
Tagged Features