43ha & 42ha Potchefstroom / Carletonville Plase met 14.6ha Besproeiing uit Kanaal

Auction Date:Tue 14 Feb 2017 at 11:00

Auction Date: Tue 14 Feb 2017 at 11:00

PLAAS GERHARDMINNEBRON GEDEELTE 7 EN 38 – 43HA 

Prag besproeiingsplaas met 14ha besproeiing uit kanaal.  4ha Lusern, ±5ha teff lande & 3ha smutsvinger.  Skaap kampe met lanswenkgras & natuurlike wei kampe.  2 Groot skuure, melkstal en gebou asook groot werkswinkel met stoor.  Beeshanterings klamp met drukgang. 30m x 10m Groente tonnel.  Voorheen 14.6ha besproei uit kanaal.

600m² Kliphuis met 6 slpk, 2.5 badkamer, 2x sit kamers, eetkamer, groot kombuis met koelkamer en vrieskamer ingebou in kombuis, 3x motor huise en afdak vir 4 x motors asook ‘n 2de huis met 3slpk & 2 badk.  Toegeruste boorgat vir huis.  3 Fase krag op plaas.

Rivier maak weste kant van plaas se grens.

PLAAS GERHARDMINNEBRON GEDEELTE 11 EN 47 – 42HA

Weidinglande & boorgat asook 3 Slp huis met groot motorhuis.  Bass hengel vanuit rivier.

Route:

  1. a) From Potchefstroom on the R501 to Carletonville for ±24km. Farm on the left.
  2. b) From Carletonville on the R501 to Potchefstroom ±24km. Farm on the right.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge 60 dae.

Enquiries:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Potchefstroom / Carletonville
Auction Date:Tue 14 Feb 2017 at 11:00
Tagged Features