436ha Eksotiese Wildplaas Klerksdorp asook Wild per katalogus

Auction Date:Vry 13 Maart 2015 11:00

AUCTION DATE: Vry 13 Maart 2015 11:00
AUCTION DATE: Vry 13 Maart 2015 11:00

436ha Plaas Elandslaagte is verkoop vir R5 000 000.00 aan Braam van Greuning van Schweizer-Reneke.

436ha Eksotiese Wildplaas Klerksdorp asook Wild per katalogus per openbare veiling Vrydag 13 Maart 2015 om 11:00 op die Plaas Elandslaagte namens Scharina Beleggings EDMS (Pty) Ltd.

Hierdie is ‘n prag opgeboude binneplaas naby Klerksdorp met puik sekuriteit van mede renoster buurplaas.  Ge-elektrifiseerde wilds-teelkampe waarvan een 6ha is en die ander 20ha.

4 Boorgate 2 toegerus met windpomp en dompelpomp asook ‘n gronddam.  Jagkamp met boma braai.  Slag gerief. Baie goeie weiding met bos waarvan 70% gevestig is met smutsvinger

en die res is natuurlikke weiding. Werkershuis. Groot verskeidenheid wild o.a Swartwitpense, Njalas, Gemsbokke, Kalahari Springbokke, Rooihartbeeste, Waterbokke, Sebras & Volstruise.

 

Wild word opgeveil per katalogus:

  • 5 Sables (waarvan 2 half boeties is van Penwood)
  • 9 Njalas
  • 43 Gemsbokke
  • 38 Rooihartbeeste
  • 60 Kalahari Springbokke
  • 10 Waterbokke
  • 5 Sebras
  • 29 Volstruise

 

Route: 13km from Klerksdorp on the Wolmaransstad road turn left and follow directions for 5km.

Betalingsvoorwaardes: 5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Enquiries: Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610, Hendrik Nel: 082 491 8289, Owner Tienie Ferreira 082 326 3228, Martin Ferreira 072 874 2910

City:Klerksdorp
Auction Date:Vry 13 Maart 2015 11:00
Hectares:436

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *