40ha Vaalrivier Leefstyl / Toerisme / Besproeiings Plaas met 560m aan die Vaalrivier & 981m³ Waterregte per dag

Auction Date:Thu 14 March 2019 at 11:00

Auction Date: Thu 14 March 2019 at 11:00

PRAG LEEFSTYL / TOERISME / BESPROEIINGS PLAAS AAN DIE VAALRIVIER

Namens Future Diagnostics CC

Die prag plaas is geleë in Wêreld-erfenis gebied met 560m aan die Vaalrivier en 981m³ Waterregte per dag.  Ideaal & gereed vir pekanneute en lusern lande.  Goeie weiding met hoë drakrag.

Plaas is 1km vanaf Venterskroon geleë en 25km vanaf Potchefstroom & Parys.

Die is ‘n perfekte geleentheid om ‘n plaas te koop met waterregte wat u kan oordra na u besproeiingsplaas.

ROUTE TO AUCTION:

At the Venterskroon Inn, Potchefstroom.

ROUTE TO THE FARM ROODERAND:

From Potchefstroom 17km on the Vredefort / Venterskroon road, turn left onto the Venterskroon road for 8.4km and turn right for 300m.  Follow indicators.

GPS: 26°53’40.7″S 27°15’36.2″E

LOCATION:

https://goo.gl/maps/yLiRsUm7vFp

PAYMENT TERMS:

10% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Gaurantees within 30 days.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Venterskroon / Potchenfstroom
Auction Date:Thu 14 March 2019 at 11:00
Tagged Features