401ha Ottosdal Bees plaas (129ha, 130ha & 140ha) asook Trekkers & Implemente

Auction Date:Thu 12 Oct 2017 at 11:00

Auction Date: Thu 12 Oct 2017 at 11:00

Bees / Saai plaas met 220ha lande, 181ha goeie vleiweiding asook 2 wildskampe met Njalas.  4 Slp huis met 2 bad/k asook ‘n 3 slp huis.  Potensiële delwersgrond.  Groot dam asook vlak boorgate wat baie sterk is vir potensiële besproeiing.  Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

Njala teelgroep op Aanbod (Goeie Genetika):

  • 3x Ooie + 3x Lammetjies
  • 2x Ooie (1jr)
  • 2x Groot Bulle

Trekkers, Implemente & Losgoed:

TREKKERS:

  • MF 178
  • MF 188
  • MF 290

BAKKIE:

  • 1993 Nissan 2.5 Diesel langbak

SLEEPWAENS:

  • 2x 11.5ton Springbok waens
  • Klein sleepwa

IMPLEMENTE:

  • Goble Dis (as gebreek)
  • 8m Slasher
  • 7 Tand Skoffel
  • Oneway Skottel Dis
  • MF 49 Drie Skaar Ploeg
  • 5 Tand Ripper
  • Duisendpoot
  • 2 Ry MF Planter
  • Vetsak voer kar / opgaar kar
  • Dubbel kop Hammermeul (nuut)
  • MF Hidroliese laaigraaf arms
  • PTO groot Houtsaag

Route:

From Ottosdal 20km on the Sannieshof road until the 2nd Klein-Harts turnoff after the bridge.  Turn right and drive for 5km, farm on the left.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Ottosdal
Auction Date:Thu 12 Oct 2017 at 11:00
Tagged Features