348ha Droom Stoet Bees / Skaap Plaas dist Sasolburg

Auction Date:Fri. 2 Aug 2019 at 11:00

Auction Date: Fri. 2 Aug 2019 at 11:00

Prag plaas met 230ha top saailande, 50ha aangeplante smutsvinger en 10ha aangeplante kikuju.  Baie water met 3 boorgate waarvan 2 toegerus is en 1 lewer ±70 000l per uur, ideaal vir spilpunt besproeiing.

Moderne beeshanterings fasiliteite en drukgang onder dak.  Intensiewe lam eenheid onder dak vir 1000 skape.

2 Huise o.a 5 slp hoofhuis met lapa, binnebraai en swembad asook ‘n 4 slp huis.

Enige besigheidsman se droom plaas!

Route:

From Parys 20km on the R59 to Sasolburg, turn left onto the T1518 gravel road and drive for 4km.  Turn right at homestead.

GPS: 26°49’30.7″S 27°41’34.9″E

https://goo.gl/maps/c3MrADQGzmj4Na649

Payment terms:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Sasolburg
Auction Date:Fri. 2 Aug 2019 at 11:00
Tagged Features