345ha Prag Wildplaas dist Hartbeesfontein / Klerksdorp

Auction Date:Thu 29 October 2015 at 11:00

Auction Date: Thu 29 October 2015 at 11:00

Die is ‘n ideale Wildplaas met baie bome, bos, berg & klowe asook prag uitsigte vanaf koppe.

Plaas is eenkant totaal omhein.  1 Boorgat toegerus met windpomp.

Naby Hartbeesfontein / Klerksdorp.

 

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Route:

From Hartbeesfontein 5km on the Dominionville road.  Auction on the left, follow directions.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Eienaar: 082 770 7885

 

City:Dist Hartbeesfontein / Klerksdorp
Auction Date:Thu 29 October 2015 at 11:00
Tagged Features