336ha Swartruggens Wild / Leefstyl Plaas met Lodge asook Trekkers + Impl + Voertuie

Auction Date:Fri. 12 April 2019 at 11:00

Auction Date: Fri. 12 April 2019 at 11:00

Beautiful Game / Lifestyle Farm with Lodge

Namens Dirk & Julie Venter wat verhuis

Prag plaas met bos, koppe en uitsigte.  Lodge met 4 Chalets.  3 Slp hoofhuis met 2 badk en groot waenhuis.  Lapa & splashpool.  Baie onthaal areas met kroeg braai.  Wildwerend met groot verskeidenheid wild.  Goeie weiding.  5 Boorgate waarvan 2 toegerus.  2 Erichson damme.  3 Suipings vir wild.

Trekkers, Implemente en Voertuie:

TREKKER:

  • New Holland 70-56 (2001)

TLB:

  • John Deere TLB
  • Bell 1206 Front End Loader (solid tyres)

GRADERS:

  • 2x CAT 120 Graders
  • Champion “Plaas” Grader
  • GR215 XCMG Grader

VOERTUIE:

  • Landcruiser EFI 4.5 (2000)
  • 2x Nissan 1 Ton 1800 Petrol
  • Toyota 2.4D Longwheel base bakkie
  • Toyota Dyna (2003)
  • Polaris 400 – 4×4 (2014)

IMPLEMENTE:

  • Foton B70 Rondebaler
  • Houtsaag monteer agter op trekker, PTO driven
  • Toyota D-cab tralies 2000-2005 model
  • Ford ranger Supercab tralies 2007-2011 model
  • Sekel snyer
  • Tuffy Rotocut 1.2m lusernsnyer
  • 2m Bossiekapper
  • 2x Grassnyers
  • Honda firefighter
  • 3 Fase 2,2kw elektriese hammermeule
  • Tanaka randsnyer
  • 3 Fase elektriese houtsaag
  • Defy ooghoogte oond
  • 2 Skaar ploeg
  • 1xTiller
  • 1x Eg
  • Verskeidenheid yskaste en vrieskaste
  • Vleis bewerkings toerusting
  • Land cruiser jagraam met skietrak en sitplekke
  • 1x Waterkar
  • Verskeidenheid staal vensterrame
  • Verskillende groottes en lengtes plastiekpyp
  • 2x Staal donkies
  • Sinkplate
  • Verskeidenheid omheinings materiaal
  • Oregon pine vloerplanke
  • Baie skroot

Route:

a: From Swartruggens for 24km turn left onto the Hoë bome road for 3.5km. Farm on the left.

b: From Rustenburg 38km turn right onto the Hoë bome road for 3.5km. Farm on the left.

Betalingsvoorwaardes:

Plaas: 5% Deposito plus 3.5% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Trekkers, Implemente & Voertuie: 3.5% Afslaerskommissie + Btw

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Swartruggens
Auction Date:Fri. 12 April 2019 at 11:00
Tagged Features