303ha Vredefort Eksotiese Wild / Leefstyl / Plaas in Koepel asook Wild per katalogus, Trekkers en Impl

Auction Date:Wed 17 April 2019 at 11:00

Auction Date: Wed 17 April 2019 at 11:00

Prag binneplaas met bos, koppe en uitsigte oor die Koepel

On behalf of Lurisize Pty Ltd

Die is ‘n ideale naweek plaas asook aftree plaas en is geleë in ‘n Wêreld-erfenis gebied en grens aan Johannesburg dieretuin se wildtuin.  Die plaas is totaal omhein met 2 Wildskampe.  5 Sterkboorgate, 2 sonpompe, elektriese pompe.  4 Rondedamme.  Groot gronddam.  2 Skiet hides.

Baie goeie sekuriteit met o.a: ‘n Binne koepel 4 hek sekuriteit area, elke aand patrolie groepe, moet deur ‘n 24 uur bemande sekuriteit hek gaan, elektriese omheining om woonhuise asook alarm en spotlights.

Die hoof huis bestaan uit die volgende:

5 Slaapkamer met 3 badkamers.  Tv kamer, Eetkamer, Braai en onthaal area, Kombuis, Waskamer en spens asook ‘n Stoorkamer.

Kluis.  Speel of studeer houtdek.  Swembad met Braai lapa.

2de Huis bestaan uit die volgende: 

7 Slaapkamer met 1 Badkamer.  Kombuis, Tv kamer, Sonkamer en Stoep.

Buite geboue: 

  • 2x Rondawels
  • 2 Slaapkamer chalet met badkamer en kombuis
  • 4x Klein store
  • Kerk
  • 5x Groot store
  • 3x Sink store
  • Klipkraal
  • Groot perde stal
  • 3x Opvang pasief vang bomas

GROOT VERSKEIDENHEID WILD PER KATALOGUS OP AANBOD:

Alle wild is koue aangepas en het al begin aanteel.

LOT 1

5 Gemsbokke

  • 4 Bulle
  • 1 Koei

LOT 2

8 Rooihartbeeste

  • 2 Bulle
  • 3 Koeie
  • 3 Kalfies

LOT 3

19 Springbokke

  • 4 Ramme
  • 1 Kopperram
  • 14 Ooie

LOT 4

6 Nyalas

  • 1 Ram(jong)
  • 5 Ooie

LOT 5

12 Blesbokke

  • 3 Ramme
  • 1 Wit Ram 17”
  • 9 Ooie

LOT 6

15 Kudus

  • 4 Bulle
  • 7 Koeie
  • 4 Kalfies

LOT 7

7 Goue Wildebeete

  • 2 Bulle
  • 2 Koeie
  • 1 Vers
  • 2 Kalfies (versies)

LOT 8

40 Blouwildebeeste

  • 6 Bulle
  • 15 Koeie
  • 6 Versies
  • 13 Kalfies

LOT 9

8 Sebras

  • 1 Hings
  • 5 Meries
  • 2 Vullens

LOT 10

30 Waterbokke

  • Koeie, jongbulletjies en kalfies

LOT 11

5 Waterbok bulle

LOT 12

30 Rooibokke

  • Ooie en kleintjies

LOT 13

12 Rooibokramme

LOT 14

7 Swart Rooibokramme

LOT 15

42 Swartsplits Rooibokke

  • 10 Jong ramme
  • 32 F1 en F2 Split Ooie

LOT 16

22 Swart Rooibokke

  • 1 Swart Teelram
  • 7 Jong swart ramme
  • 14 Swart Ooie

LOT 17

12 Swartwitpens bulle

  • 5 Volwasse bulle 35”-40”
  • 7 Jong bulle

LOT 18

19 Zambies/Matetsie kruis Swartwitpens Vroulike diere

  • 12 Koeie
  • 4 Verse 2jaar
  • 3 Verse 1jaar
  • 5 Kalfies (6 oppad)

Koeie gedek deur 46”Swartmasker Dries Visser Zambies bul (nie op veiling)

LOT 19

27 Livingstone Elande

  • 6 Jong bulle
  • 14 Koeie
  • 7 Versies

LOT 20

5 Groot Livingstone Eland jagbulle

Grootste bul 38”

LOT 21

27 Oos Afrika buffels

  • 8 Koeie
  • 2 Verse 3jaar
  • 2 Verse 2jaar
  • 3 Verse onder ‘n jaar
  • 12 Bulle (1 – 6jaar, 2 – 5jaar, 3 – 4jaar, 3 – 3jaar, 2 – 2jaar, 1 onder ‘n jaar)

Koeie en verse gedek deur 46” Dries Visser bul, bul groei nog (nie op veiling)

Alle getalle en geslagte kan verander en sal bevestig word met die vangste van die diere.

TREKKERS EN IMPLEMENTE OP AANBOD:

  • JD Trekker 5503
  • JD Diesel Gator
  • JD Rideon Grassnyer
  • Suzuki 250 Vierwiel
  • Dieselkar 400l
  • 6m Trekker Sleepwa
  • 6m Pad Sleepwa
  • 2x Klein Sleepwaens
  • Klein Wild Sleepwa
  • Voermaal Masjien
  • Slasher
  • Sement menger

ROUTE:

From Parys 3km on the Vredefort road turn right onto the Schoemansdrift road for 3km and turn left onto the Reitzburg road.  Farm on the right 3km on the gravel road.

GPS: 26  ̊ 55’59.4” S, 27  ̊18’53.1” O

PAYMENT TERMS:

Farm:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers commission and Guarantees within 60 days.

Game:

3.5% Auctioneers commission plus Vat

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Vredefort
Auction Date:Wed 17 April 2019 at 11:00
Tagged Features