284ha Potch Wild / Leefstyl plaas

Auction Date:Fri 23 Jan 2015 at 11:00

AUCTION DATE: Fri 23 Jan 2015 at 11:00
AUCTION DATE: Fri 23 Jan 2015 at 11:00

284ha Plaas Rietfontein is verkoop vir R5 900 000.00 aan André Steenkamp van Potchefstroom.

Rietfontein is ‘n sakeman se droom wat total omhein is met wildsdraad en die loopspruit loop konstant deur die plaas met sy prag wilgerbome en prag natuur. Daar is ‘n 3 slpk huis met buite geboue, bees / skaap / hanteeringsgeriewe en store.

Route:

Vanaf Potchefstroom op die N12 pad, 9km draai regs op die Vereeniging pad vir 2km. Ingang van Plaas net voor spruit. Volg wegwysers.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

 

Enquiries:

Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610, Hendrik Nel: 082 491 8289, Owner Okkie Snyman: 076 107 9419

City:Potchefstroom
Auction Date:Fri 23 Jan 2015 at 11:00

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *