282ha Leeudoringstad Wild / Bees Plase (3 gedeeltes) asook Wild en Implemente

Auction Date:Fri 1 Feb 2019 at 11:00

Auction Date: Fri 1 Feb 2019 at 11:00

Die prag Wild / Bees plase is verkoop aan Martin Rautenbach vanaf Klerksdorp!

This beautiful 282ha Game / Cattle Farms is divided into 3 portions a.o: 85ha, 68ha & 129ha.  With lots of bush, grazing and marsh grazing with a high carrying capacity .  Divided into camps with game fencing.

On behalf of Jos Grobler

85ha Plaas Rietkuil

Bos, rooigras weiding en vleiweiding.  Wildskampe elk met sy eie water. 3 Boorgate waarvan 2 toegerus is asook ‘n sement dam.  Voorheen besproei.

68ha Plaas Rietkuil

Bos, rooigras weiding en vleiweiding.  2 Wildskampe. 2 Boorgate waarvan 1 toegerus.  Groot sementdam.  Sables, Springbokke, Sebras, Gemsbokke & Rooihartbeeste.

129ha Plaas Rietkuil

Bos, rooigras weiding en vleiweiding.  Verdeel in 2 kampe elk met sy eie water en is wildwerend omhein.  1 Toegeruste boorgat met sinkdam.

2 Huise o.a ‘n 4 slaapkamer huis met buitegeboue.  Beeshanterings fasiliteite.

Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

WILD:

  • Swartwitpense ( Matetsi )

5x Bulletjies – Ouderdom wissel tussen 20 maande en 2jaar oud.  Baie mak.

  • Springbokke –  (Koper ) 

2x Ramme & 4x Ooie

  • Springbokke – ( Nambiese aangepaste groot lyf springbokke )

13x Groot Ramme, 1x Jong Ram, 38x Ooie, 13x Jong lammers

  • Gemsbokke ( Namibiese aangepaste bokke )

1x Groot Teelbul, 4x Jonger bulle, 3x Koeie, 2x Verse

  • Volstruise

1x Mannetjie & 1x Wyfie

  • Rooihartebeeste

1x Groot Teelbul, 1x Koei, 1x Kalf (geslag onbekend)

  • Zebras

1x Hings, 2x Merries, 1x Jongerige vul (geslag nog onbekend)

TREKKERS + IMPLEMENTE:

TREKKERS:

  • Fiat 640 trekker baie mooi kondisie
  • Fiat 680 trekker 4 x 4
  • MF trekker  135

STOOTSKRAPER:

  • Massey Ferguson Stootskraper

PLOEË:

  • Kapploeg (Rotavator)
  • 2x 3 Skaarploeg
  • 2 Skaarploeg

 

SLEEPWAENS:

  • 10 Ton Vetsak Sleepwa
  • 6 Ton Sleepwa
  • Bees Sleepwa
  • Klein Plaas Sleepwa

IMPLEMENTE:

  • Hark (3 tol)
  • Lusern Snyer (3 tol)
  • Skottel disk
  • Skoffel
  • Groot Ripper
  • Hammermeule
  • Kunsmis strooier
  • 3 Fase 17 HP (8 kva/fase) Diesel Kragopwekker
  • Asook sinkplate, hout ens

Route:

5km from Leeudoringstad on the Wolmaranstad road. Farm on the right.

GPS: 27°13’36”S 26°13’41”E

Payment terms:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Gaurantees within 60 days.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610, Hendrik Nel 082 491 8289

City:Dist Leeudoringstad
Auction Date:Fri 1 Feb 2019 at 11:00
Tagged Features