1544ha Top Besproeiings Plaas

Auction Date:Wed 18 Sep at 11:00

Auction Date: Wed 18 Sep at 11:00

Die is ‘n absolute prag besproeiings plaas met 265ha Besproeiings lande, 17 Spilpunte en 1 067 968m³ Boorgat water wat geregistreer is!

Dist Koster / Krugersdorp / Ventersdorp

DIE 1544HA BESTAAN UIT:

265ha Besproeiing

900ha Wildwerend omhein + beeskampe

379ha Weiding met beesdraad

BESPROEIING:

17 Spilpunte met 2 gronddamme, 3 pompstasies wat vol gepomp word asook 10 boorgate.

62ha het 4 Spilpunte wat wildwerend omhein is vir winter weiding op reste of aangeplante voer in droogte.

 

Pragtige 465m² huis met woonstel met 49m² lapa en swembad.  28m² Rondawel & 14m² Stoorkamer.  190m² Slagkamer, koelkamer en stoor.

Eskom krag.  Goeie teerpad loop deur die plaas.  Daar is ook ‘n selfoon toring op die plaas.

Jagkamp met 3 chalets 399m², ‘n trofee / woonkamer met kombuis en lapa.

11x Werkers huise met krag.

Al die bees suipings het Eskom krag.  10 Beeskrale met spring dip + lang drukgang.  2de Beeskraal met laaiplek en drukgang.

Roete na Plaas:

a) 60km uit Krugersdorp op die Ventersdorp pad draai regs by die Derby pad ry vir  23km.  Plaas op linkerkant.

b) 34km vanaf Ventersdorp op die Krugersdorp pad draai links op die Derby pad vir 23km.  Plaas op linkerkant.

Roete na Veiling:

Valley Lodge & Spa – 13 Jennings Straat, Magaliesburg.

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Koster / Krugersdorp / Ventersdorp
Auction Date:Wed 18 Sep at 11:00
Tagged Features