20ha Parys plaas & Winsgewende Groothandel Brandstof Besigheid

Auction Date:Fri 4 Des 2015 at 11:00

Auction Date: Fri 4 Des 2015 at 11:00

20ha Parys Plaas

Die prag plaas het 2 woonhuise ‘n 4 slp en ‘n 3 slp met buitegeboue.  Grasdak Lapa met swembad & 8 motorafdakke.  Groot kantore.  Groot werkswinkel, slaggeriewe, koelkamer, afdakke & skure.

Groothandel Brandstof Besigheid

Winsgewende Groothandel Brandstof Besigheid met tenks en word verkoop as ‘n lopende besigheid.  Is baie winsgewend met 4 trokke.

Daar word ± 2 000 000 liter brandstof per maand gepomp.

Die Plaas en Besigheid word Afsonderlik & Gesamentlik opgeveil.

Route:

From Parys 3km on the Vredefort (Detour) road turn right on the Schoemansdrift road and drive for 800m.  Farm on the left.

GPS: S 26  ̊ 55’58.411” & O 27  ̊24’53.102”

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Gerben vd Meulen 082 554 3107

City:Dist Parys
Auction Date:Fri 4 Des 2015 at 11:00
Tagged Features