1906ha & 641ha Thabazimbi Wild / Bees Plase

Auction Date:Fri. 13 Sep 2019 at 12:00

Auction Date: Fri. 13 Sep 2019 at 12:00

Dream Bushveld Farms with high carrying capacity!
Formerly 1 of the Best Stud Beef Farms in the Bushveld!

Veiling van Wyle Allen du Buys namens die Allen du Buys Trust

1906HA PLAAS HARTEBEESBULT / KWAGGASVLAKTE

 Prag gasteplaas met prag uitsigte op die Kransberge.  Ideale trou venue!  Baie goeie gespaarde weiding.  Die plaas het baie bos en bome wat uitstekend is vir wildboerdery en soet grasweiding.

1 Groot grasdak-plaashuis met 2 onthaalareas 344m².  Lodge met onthaalarea.  2 Woonstelle 90-100m².  1 Rondawel.  Opwaskamer.  Slagkamer met inloop yskas.  Swembad.  Pragtige gevestigde tuin met asemrowende uitsigte op die Kransberge.  ‘n Groot toegeboude skuur 560m².  Swembad word gebruik as ‘n dam agter die huis teen die heuwel op.

The farm is adjacent to the Marakele Nasionale Park for 5km. The farm is diided into ±12 camps. Good game fencing ± 2.4m high with 21 strand wires on three sides of the farm.  There is 4 boreholes of which 2 is equipped and in use with strong water as well as 2 equipped boreholes that is not operational. 1 Grounddam. 2 Built stone dams – not in use.

Impala, Kudu, Warthog and smaller game.

641HA PLAAS KUA METSWIRI

Prag uitsigte op die Kransberge.  Baie goeie gespaarde weiding.  2 Huise (150m² en 240m²).  2 Buitegeboue (40m²).  1 Buitegebou personeel huis 30m².  Swembad.  Dam in gebruik.  Goed gevestigde tuin.  Groot skuur 360m².  1 Toegruste Boorgat wat in gebruik is met sterk water.  1 Sementdam (in gebruik).  Die plaas is verdeel in ±11 kampe.  Beeshanteringsfasiliteite met drukgang.  Die buite drade is toegespan en vorm ‘n eenheid met Hartebeesbult.

Plase word afsonderlik & gesamentlik opgeveil.

ROUTE:
3.5km through Thabazimbi on the Alma road, farm on the left. Follow route for 3km until the main homestead. GPS: 24°33’32.7″S 27°26’17.7″E

 LOCATION:

https://goo.gl/maps/T3qfzo5fL36gj5BWA

 PAYMENT TERMS:

7.5% Deposit plus 7% Auctioneers Commission and Guarantees within 90 days

ENQUIRIES:

Clive Gardner Auctioneers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Thabazimbi
Auction Date:Fri. 13 Sep 2019 at 12:00
Tagged Features