176ha Toerisme / Leefstyl plaas

Auction Date:Fri 17 Apr

AUCTION DATE: Fri 17 Apr
AUCTION DATE: Fri 17 Apr

176ha Plaas Kommandonek is verkoop vir R7 900 000.00 aan Robert de Wit & Johan Jacobs van Vanderbijlpark.

Die is ‘n prag Wild en Toerisme / Gasteplaas wat 2.2km aan die Vaalrivier is met Spanbou kampterrein. Daar is 19 toegeruste meestal en-suite kamers met 6 volledige kombuise. Slaapplek vir ± 44 mense. Gevestigde huurinkomste van spanbou kamp besigheid, huurder al reeds 22 jaar op plaas. Die is ‘n uitstekende beleggings geleentheid. Gespesialiseerde Swartwitpens boerdery in kampe o.a 11 Swartwitpenskoeie met kalfies & dragtig asook 11 ander vlaktewild en ander wild spesies o.a Nyalas, Rooi Hartbeeste, Rooibooke, Springbokke ens.

Route:

From Parys 3km on the Vredefort road turn right on the Schoemansdrif road for 3km on tarroad and drive another 4km on the gravelroad, turn right at the T-junction drive then for 2km. Farm on the left.

Betalingsvoorwaardes: 5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Enquiries: Clive Gardner Auctioneers: 018 290 9610, Hendrik Nel: 082 491 8289, Owner Johan Beytell 082 461 4342

Address:distrik Parys aan die Vaalrivier
City:Distrik Parys
Auction Date:Fri 17 Apr

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *