172ha Jabulani Wildplaas / Leeuplaas met Lodge asook 18 Leeus, Wild, Jagpakkette & Implemente

Auction Date:Fri 19 May 2017 at 11:00

Auction Date: Fri 19 May 2017 at 11:00

172ha Jabulani Wildplaas / Leeuplaas met Lodge

‘n Pragtige trou venue vir 200 gaste met volledige restuarant, 2 swembaddens, 12 chalets, 10 log cabins, 3 slp huis & 2 slp huis asook

82 Karavaan staanplekke met amblusieblokke.  72ha & 100ha wildkampe.

LEEUS PER KATALOGUS:

  • 2x Wyfies (5jr)
  • 2x Wyfies (3jr)
  • 1x Mannetjie (8jr)
  • 1x Mannetjie (1½jr)
  • 2x Wyfies (1½jr)
  • 2x Mannetjies (1jr)
  • 5x Mannetjies & Wyfies (6mnde)
  • 2x Wyfies (2mnde)

WILD PER KATALOGUS:

  • 8x Elande
  • 6x Koedoes
  • 50x Rooibokke
  • 15x Blesbokke
  • 8x Rooihartebeeste
  • 2x Kameelperde
  • 7x Zebras
  • 1x Rooiribbok
  • 7x Waterbokke
  • 1x Njala

JAGPAKKETTE:

  • Pakket 1

4x Jagters – 1 Blesbok & 1 Rooibok per jagter

  • Pakket 2

2x Jagters & 2 Nie jagters – 1 Blesbok, 1 Rooibok &  1 Gemsbok per jagter

Sluit 2 nagte akkomodasie in, in Potchefstroom

TREKKERS & IMPLEMENTE:

  • John Deere Ride on
  • Murray Ride on
  • 1.5 Slasher
  • 5 Ton Plaaswa
  • Claas Talos 230 (2013)
  • 200L Compressor
  • Polaris Ranger 450
  • Cruiser 4.2D
  • Isuzu Game Drive 20 Seater
  • Staal Werksbank
  • Staal Meester Pickup
  • Hammermeul
  • Dieselkar 500L

Route:

25km from Viljoenskroon & 25km from Vredefort on the R59. 

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

Stephan Serfontein: 082 788 5958

City:Dist Vredefort
Auction Date:Fri 19 May 2017 at 11:00
Tagged Features