1490ha Eksotiese Wild / Teel Plaas dist Rustenburg asook Trekkers, Impl, Voertuie & Grondverskuiwings Masjinerie

Auction Date:Tue 24 April

Auction Date: Tue 24 April

Die SA STUD GAME PLAAS is ‘n Top ontwikkelde Wild / Teel plaas, Een van die Bestes in SA!

‘n Fantastiese wild teel stoet plaas met baie goeie weiding en prag uitsigte.

Droom plaas vir Buffel Boerdery! 54 Teelkampe waarvan 60% ontbos is.  440ha Aangeplante weiding wat bestaan uit o.a Waterberg mengsel (Wit buffel, Smutsvinger & Rhodes) en ander lande ‘n MG 4 & Wit buffel mengsel.  Plaas is totaal omhein.

Baie water, plaas is geleë langs die Selonsrivier vir 1.5km.  ±14ha Besproeiing.  7 Toegeruste boorgate (waarvan 3 vir die besproeiing) met dompelpompe en sommige met sement opgaardamme.

Teelprojekte vir o.a: Swartwitpense, Roans, Goue Wildebeeste, Konings wildebeeste, Livingston Elande, Goue Gemsbokke & Rooibokke.

RHENOSTERFONTEIN KANTORE & WOONHUIS:

Dubbel verdieping huis wat bestaan uit:

Boonste verdieping: 2 Slaapkamers, 1 badkamer, 1 slaapkamer en-suite & leefarea

Onderste verdieping: Kantoor, kombuis, raadsaal, leef area, 2x klein store, toilet, kluis & onder dak braai.  Konferensie fasiliteite.

ZEPHANJESKRAAL GRASDAK HUIS:

2 Slaapkamers, w badkamer, groot solder (word gebuik as slaapvertrek), oopplan kombuis & leef area, stoep, swembad, buite geboue en afdak.

ZEPHANJESKRAAL HUIS 2:

1 Slaapkamers, 2 slaapkamers ensuite, kombuis, leef area & stoep.

ZEPHANJESKRAAL LODGE:

2 Slaapkamers en-suite, oopplan kombuis & leef area.  2 Kamers buite wat ‘n badkamer deel (aan die linkerkant) en 2 kamers wat ‘n badkamer deel (aan die regterkant).

Wild wat op die Plaas voorkom:

  • Blesbok
  • Eland
  • Gemsbok
  • Koedoe
  • Njala
  • Roan
  • Rooibok
  • Sable
  • Springbok
  • Tsessebe
  • Wildebees
  • Kameelperd
  • Waterbok
  • Zebra
  • Duiker
  • Steenbok
  • Bosbokke

Plaas word afsonderlik verkoop.  Kan onderhandel vir wild.

Trekkers, Impl, Voertuie & Grondverskuiwings Masjinerie op Aanbod:

TREKKERS:

  • JD 6920 (2002) 535.9 ure
  • JD 6215 (2005) 13518 ure
  • JD 6400 (2001) 3037.9 ure
  • JD 2651 (1990)
  • Landini 95 (2008) 296.8 ure
  • Landini Solis 60 (2014) 3125.6 ure

VOERTUIE:

  • Polaris D/C Ranger 900 (2014) 454.4 ure
  • Wildbesigtigings landrover (1996)
  • 2x Kubota Karretjies RTV 900 (beide 2012) 4264.4 ure & 3398.2 ure
  • 2x Plaas Cruisers 70 (2006 & 2012) 19824.7km & 206703km

MOTORFIETSE:

  • Yamaha Raptor en wa
  • 2x Can-am Outlanders 800CC (2008) 4567 ure & 3754 ure

GRONDVERSKUIWINGS MASJINERIE:

  • TLB Terex Offroad 860 – 8 Series 8020 ure

WAENS:

  • Nic Trailer – wild krat wat op bakkie pas
  • Nic Trailer – klein wildswa
  • 3x Plaas waens

IMPLEMENTE:

  • Vuurvegter Unimog
  • Vuurvegter Wa unit
  • Vuurvegter bakkie unit
  • Groot Hidroliese Disk
  • Groot Hidroliese Lem – Erdvark
  • 4 Skaar draai ploeg
  • 3 Skaar skottel ploeg
  • Dam Skrop
  • Gif spuit ATASA 600l
  • Boscutter
  • 5x Welders
  • 3 Paneel opslaan tiller

Roete:

27km vanaf Rustenburg op die Swartruggens pad, draai regs op Hoëbome pad vir 4km en draai regs op Waterval pad ry vir 7km tot by plaashek. GPS: S25°33’07.71” O26°57’24.73”

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers: 018 290 9610

Hendrik Nel: 082 491 8289

City:Dist Rustenburg
Auction Date:Tue 24 April
Tagged Features