1225ha Potchefstroom Wild/Bees plaas

Auction Date:Fri 15 April 2016 at 11:00

Auction Date: Fri 15 April 2016 at 11:00

Hartbeesfontein is ‘n prag wild plaas wat omhein is met wildsdraad met bos, koppe & prag natuur naby Potchefstroom.  Die is ‘n binne plaas, baie veilig en verdeel in 25 kampe elk met sy eie water.  7 Sementdamme, 2 Dompelpompe, 1 Monopomp en ‘n gronddam.  Daar is ‘n grasdak Jagterskamp met groot boma braai.  Volledige opstal met 4 slp huis en onthaal area.  Beskik oor slag- en koel geriewe ook.

Roete:

7km vanaf Potchefstroom op N12 draai regs op R54 Vereeniging pad vir 11km plaas op regterkant.

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaers kommissie en Waarborge binne 60dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

 

City:Dist Potchefstroom
Auction Date:Fri 15 April 2016 at 11:00
Tagged Features