1221ha Vaalwater Wildplaas asook Wild, Trekkers & Impl

Auction Date:Fri 11 March 2016 at 11:00

Auction Date: Fri 11 March 2016 at 11:00

Een van die beste plase in Waterberg met sy baie bos, koppe, prag uitsigte en weiding.  Die Melkrivier vorm die grens van die plaas vir ±3.5km asook 2 spruite wat in die plaas loop.  Gemengde bosveld met bietjie berg aan die Westekant.  3 Boorgate.  Prag 3 slp oopplan huis met spens.  5 Chalets o.a 3x 6 bed & 2x 4 bed.  Prag voël lewe.   70ha Stergras voorheen besproei met kanaal uit rivier.  250km vanaf Pretoria.  10km vanaf die bekende Mpatamacha Wildveilingskompleks.

Groot verskeidenheid Wild per katalogus o.a:

• 160 Rooibokke

• 80 Koedoes

• 70 Sebras

• 15 Waterbokke

• 110 Blouwildebeeste

• 2 Rooihartebeeste

• 13 Kameelperde

Losgoed o.a:

  • Wildbesigtigingsvoertuig
  • 6x 4 Wiel motorfietse
  • Trekker
  • Vragmotor
  • Yskaste ens.

Wild, Trekkers & Impl:

7% Kopers kommissie + Btw

Roete:

Vanaf Vaalwater 40km op die Melkrivier/ Markenpad.  Draai links by die Melkrivier / Skoolpad teken op die grondpad en ry vir 8km.  Volg wegwysers.

GPS: S23  ̊ 58.043’ O 28  ̊ 21.255’

Betalingsvoorwaardes:

5% Deposito plus 7% Afslaerskommissie en Waarborge binne 60 dae.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

 

City:Dist Vaalwater
Auction Date:Fri 11 March 2016 at 11:00
Tagged Features