111ha Leeudoringstad Besproeiing / Skaap / Vark / Hoender Plaas

Auction Date:Fri 24 May 2019 at 11:00

AUCTION DATE: Fri 24 May 2019 at 11:00
AUCTION DATE: Fri 24 May 2019 at 11:00

Namens Vroupan Boerdery BK.

21ha Spilpunt met waterregte met 2 damme vir besproeiing.  Skaap krale en voerkraal vir 600 lammers.  3200 Braaikuiken hoenderhok (Semi geoutomatiseerd).  Varkhokke vir 70 varke.  8 Boorgate (5 toegerus), is geregistreer.  70ha Kamp vir klein wild en of skape.  Die res is aangeplante weiding en besproeiing.

Groot woonhuis met 4 slaapkamers, 2 badkamers. Kombuis met spens en opwas. Groot grasdak leefarea met lapa en binnebraai.Studeerkamer.  Ruim buitegeboue met buitekamers.  Motor afdakke en 2 Store met gereedskap kamers.  Die woonhuis met skaap krale is elektries omhein. Lyndrade van plaas is geskik vir skaapboerdery.

ROUTE:

From Leeudoringstad on the Klipspruit road for 4km.  Farm is on the left.

GPS: 27°14’19.6″S 26°14’03.4″E

PAYMENT TERMS:

5% Deposit plus 3.5% Auctioneers Commission and Gaurantees within 60 days.

NAVRAE:

Clive Gardner Afslaers 018 290 9610

Hendrik Nel 082 491 8289

Dandré Nel 076 503 7900

City:Dist Leeudoringstad
Auction Date:Fri 24 May 2019 at 11:00

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *