Bayview – Hartenbos – Awie Dodd 11

Auction Date:Thu 22 Dec 2016 at 18:00

Auction Date: Thu 22 Dec 2016 at 18:00

DREAM DOUBLE-STOREY BAYVIEW HOUSE ON THE BEACH!

Die is ‘n pragtige dubbelverdieping droom huis voor op die see!  Die is ‘n ideale groot familie vakansie huis.  Die huis is 483m² en bestaan uit 5 en-suite slp/k waarvan 4 met hul eie balkon met prag uitsigte oor die see met Dolfyne & Walvisse deur die jaar!  3 Leefareas, oopplan kombuis met opwaskamer, ‘n ruim eetkamer, ‘n braaikamer met ingeboude kroeg, buitekamer asook 2 buite braai areas.  Naby die gewildste strand aan die Tuinroete!

Payment terms:

5% Deposit plus 7% Auctioneers Commission and Guarantees within 60 days.

Navrae:

Clive Gardner Afslaers 082 491 8289 / 082 829 7817

City:Bayview - Hartenbos
Auction Date:Thu 22 Dec 2016 at 18:00
Tagged Features